Wiskunde Maats

R20.00

Hierdie outjies is ALTYD op my bord en ek gebruik hulle om my leerders te herinner aan watter tipe som hulle mee besig is. Hulle is perfek vir die gebruik van besprekings ook, ek vra altyd vrae soos: “Watter een van ons wiskunde maats kan die probleem oplos?” of “Soos wie klink die?” or “Wie … Continue reading Wiskunde Maats

Buy now Read more