Description
Hierdie outjies is ALTYD op my bord en ek gebruik hulle om my leerders te herinner aan watter tipe som hulle mee besig is.
Hulle is perfek vir die gebruik van besprekings ook, ek vra altyd vrae soos: “Watter een van ons wiskunde maats kan die probleem oplos?” of “Soos wie klink die?” or “Wie kruip weg in die som?”
Ek gebruik hierdie outjies al van die begin van my loopbaan en ek het altyd baie pret saam met:
Piet Plus
Tinus Minus
Mariaan is gelyk aan
Mattys Maal
Eet-als krokodil
Dane Deel
In die pakket kry jy die illustrasie van elke maat, soos altyd in kleur of swart & wit. Jy kan hulle druk in enige grootte van jou keuse.
Lekker tel
Reviews
There are no reviews yet.